Katolieke Network Suid Afrika

 Katolieke Netwerk Suid- Afrika

Catholic Network South Africa

Catholic Network South Africa

Catholic Network

 

Katolieke apologie, ondersteuning vir bekeerlinge en nationale netwerk 

 

Ons missie

Om diegene te dien wat navraag doen oor die Katolieke Kerk, of wat volle gemeenskap met die Een Heilige Katolieke en Apostoliese Kerk verlang. Deur 'n landwye netwerk van ondersteuners te vorm, ondersteun en help ons mekaar om ons geloof te verdiep.

Die buitengewone krag van iemand wat leef as 'n lewende voorbeeld van Christus.
Hoe iemand wat in Christus se voetspore loop, hom op n vreemde manier na die Katolieke Kerk toe gelei het.
Die oudste seun wat toe altyd die verlore seun was
Van 'n geloofs krisis tot volle eenheid in die Katolieke kerk
Hoe Apostoliese opeenvolging my na die Katolieke kerk gelei het
Hoe die Apostoliese opeenvolging my gelei het na die Katolieke kerk.   Die geloofsverhaal van Werner Lottering     “Hy sê toe vir hulle: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” Simon Petrus het geantwoo...
Die paradoks om tuis te voel in n vreemde plek
Responding to the call from home
Van die Eksodus Pasga tot Euchariste
PROFESIE IS GESKRYF NIE NET OM DIE TYE TE KEN NIE, MAAR OOK KAN ONS DIE WAARHEID VIND WANNEER ONS TERUGKYK, OM SIN TE PROBEER MAAK.
01

Features

Page title

Add your business motto by double clicking

Get in Touch

2025

3 konferensies waarvan die plek en tyd binnekort aangekondig sal word!