Katolieke Network Suid Afrika

 Katolieke Netwerk Suid- Afrika

Catholic Network South Africa

Catholic Network South Africa

Catholic Network

 

Katolieke apologie, ondersteuning vir bekeerlinge en nationale netwerk 

 

Ons missie

Om diegene te dien wat navraag doen oor die Katolieke Kerk, of wat volle gemeenskap met die Een Heilige Katolieke en Apostoliese Kerk verlang. Deur 'n landwye netwerk van ondersteuners te vorm, ondersteun en help ons mekaar om ons geloof te verdiep.

Euchariste in die hand of op die tong
Mense, is gemaak in die beeld van God en in staat om met hom te kommunikeer, meer waardig is om die Eucharistie aan te raak as voorwerpe van goud en silwer. 
Noag se ark, Judas wat doop, en hoe om twyvvels oor geestelikes en die Katolieke Kerk te Hanteer
Word die geldigheid van die sakramente bepaal deur die persoon wat dit bedien se waardigheid?
01

Features

Page title

Add your business motto by double clicking

Get in Touch

2025

3 konferensies waarvan die plek en tyd binnekort aangekondig sal word!