Katolieke Network Suid Afrika

 Katolieke Netwerk Suid- Afrika

Catholic Network South Africa

Catholic Network South Africa

Catholic Network

 

Katolieke apologie, ondersteuning vir bekeerlinge en nationale netwerk 

 

Ons missie

Om diegene te dien wat navraag doen oor die Katolieke Kerk, of wat volle gemeenskap met die Een Heilige Katolieke en Apostoliese Kerk verlang. Deur 'n landwye netwerk van ondersteuners te vorm, ondersteun en help ons mekaar om ons geloof te verdiep.

Basiese Mariologie-Maria, Moeder van God
Mariologie is die studie van Maria en haar rol in verlossingsgeskiedenis, met die fokus op haar plek in Katolieke leerstellinge en tradisie.
Theosis binne die Katolieke en Ortodokse tradisie
In die diepste skag van menslike hunkering lê 'n roepstem na God, na deelname aan die ewige, goddelike dans.
Om te leef en te glo met Waarheid
Beskou ons as moderne mense die wêreld soos dit is, op 'n realistiese manier of deur 'n ideologiese lens? 'n Vraag wat eeue gelede beantwoord is, verskyn skielik weer in die vorige eeu of meer.
Die Katolieke Historiese uitsig oor die Vorming van die Bybelse Kanon
Die vorming en samestelling van die Bybelse Kanon is lank reeds ’n onderwerp van diepgaande belang binne die Christendom, omdat dit die leerstellings, liturgie en geestelike lewens van gelowiges vorm....
2025 'n Belangrike jaar die Katolieke en Ortodokse Christene
Die jaar 2025 hou enorme betekenis in vir Katolieke en Ortodokse Christene. Dit merk 'n tyd van diep geestelike refleksie, gesamentlike vieringe en 'n terugkeer na historiese mylpale wat die eenheid e...
Maak dit saak om Katoliek te wees?
In n tyd van opinies, halwe waarhede en dwaalinge, maak dit saak om Katoliek te wees?
Spiritualiteit van onvolmaaktheid
Daar is baie idees en verkeerde begrippe oor wat spiritualiteit regtig is. Vind uit by iemand wat n kenner is
01

Features

Page title

Add your business motto by double clicking

Get in Touch

2025

3 konferensies waarvan die plek en tyd binnekort aangekondig sal word!